Language Departments achieve great results.
Success for the English Department
The English Department is delighted and proud to announce that five pupils will have work published in English Alive 2010:
Tasneem Amra - A ray of mundane happiness
Marija Djeri - Where wishes soar in the starlight
Kyra Francis - Recipe for a bad school day
Katiyana Lassen-Hughes - It’s the eyes I remember
Qiniso van Damme - He kissed another girl
Die Afrikaanse Departement presteer
Mev. Black het onlangs, namens die Afrikaans-Departement van Rustenburg High School for Girls, by ‘n spesiale geleentheid drie sertifikate in ontvangs geneem wat deur die Wes-Kaap Onderwysdepartement uitgereik is om erkenning te verleen aan skole en leerders wat uitgeblink het gedurende die 2009-NSS-eksamen. ‘n Sertifikaat is aan Rustenburg High School for Girls toegeken vir ‘n 100% slaagsyfer in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Julia Paterson en Adriana Oberholzer het onderskeidelik derde en sewende posisies in die Wes-Kaap behaal en sertifikate is ook in hul afwesigheid aan hulle toegeken.















